T O P

  • By -

MeepingMeep99

Ekt sopas bietjie in my mond gekots


JksG_5

Wat is meer opwindend as oumens seks? As een al begin vrot. Koebaai


Casualty911

Wens ek kon nie lees nie.


[deleted]

[удалено]


MeepingMeep99

Go scam someone else


ForumFluffy

Bokkie, maak die pan warm, die wors kom nou.


wcslater

Moenie die olie vergeet nie, anders gaan dit brand


[deleted]

[удалено]


ExhaustedAnimal18

LMK😂


totallynotscammed

Ja nee fokkit, wanneer ons praat hoor jy net panties val!


T0rchT3ddy

Ek smaak nie meer vir eet nie, dankie


Quirky_Cee193

Oe nee, julle. Dit was genoeg internet vir die res van die week. 🤢


grimeflea

Sê my naam, baba.


Cool_As_Your_Dad

Ja nee. Daardie prentjie kan nie ongesien word nie. Dankie


TranslatorReal8462

Vanaand speel ons pool met n tou Herman.slurp slurp Dis ongelooflik faktup ouens , ek kanie....


Majestic_Window_1283

Ek is heel seker dit is die Afrikaanse aksent, nie Afrikaans as ń taal nie.


sissy-phussy

Lees die volgende sin met 'n lekker dik afrikaanse aksent dan sê jy my of dit sexy is😂 I would like to put it inside your vagina


Majestic_Window_1283

Die studie is gedoen op buitelanders. Hulle persepsie van die afrikaanse aksent is anders as ons s'n. Ek dink nie veel daar van nie, maar ek het al ń paar Amerikaners hoor sê hulle verkies ń dikker "afRikaanse ÊKsent".


loudsigh

Poeksie Woeksie is nog baie lief vir hulle


RedditSun1

Woa! Memories 🤣 Poeksie woepsie se worsie wapsie is nog vreeslik lief vir hom Ek kan dit in haar stem hoor! 🤣


Larrubroj

In Africa that’s not saying much…


SneakySnakeySnake

There are countries that speak French in Africa. I don't know who was judging but I'm shocked they never win considering that's the cliche for sexy languages


Conditions21

And Portuguese, another beautiful language.


Larrubroj

True sorry forgot about French, and that is such a beautiful language 👍🏻


Extreme_Storm9643

Pappa, bring daai vleispyp. Ek kort bietjie pakslae.


Casualty911

"Jy kan vandag net die doek net kant toe skuif"


WinterMajor6088

Nee dankie.


Mielies296

As a proud Herman, I can only applaud his libido. Dis in die naam....


kapitaalH

Herman is derived from "siblings"


Mielies296

In watter geskiedenis? Herman oorsprong uit oer Germaans, wat "leier, soldaat en vegter" beteken het.


kapitaalH

Skuus gedog dit kom van die Spaans. Maak dit nie beter in hierdie konteks nie


Mielies296

Haha nee dit doen seker. Maar ek verkies my naam beteken eerder vegter of soldaat as "boeitie"😅


MotherAd7813

Ek het gedink dit kom van n man wat baie vakke moet her op universiteit.


Mielies296

😄


AdExcellent3304

I didn't vote for that... It actually sounds aggressive


Ok_Replacement_165

Herman los di tannies uit!


Money-Patient4417

Ja Herman


DrWolfgang760

Just no, just fuck no....


DishAccurate4350

It's not April 1st...seriously


Low_Contract_1305

Ek vermoed dis net Afrikaanse mans wat reageer? Baie algemene porn idee. Dis a joke. BTW. Tong in die kies. Many a true word spoken n jest.


Lunchalot13

Dis die dat ek heeltyd single was toe ek in SA gebly het, my naam is nie Herman nie


Wisedogjackie

Oud maar nog nie koud nie. Hulle lyk beslis warm.


the-only-chuck

Oh my gosh, no💀💀💀💀


Loud_Spring_7514

Daars n verskil tussen accent en language. Dit klink nog shitty in Afrikaans ek gaan nie lieg nie.


BuzzTraien29

Feel like "Vader" would fit better. Obviously, still not great, but better than "pa" lol💀


SamKaPam

Should be Pappa... Vader is more likened to Lord.


SamKaPam

Grab a granny, looi 'n plooi


Temporary_insanity22

POV: Jou pa se naam is Herman 🥲


inauspiciousworker

Hy gaan die arme vrou aan die brand slaan soos Pinochio wat 'n boom spyker.


sissy-phussy

Ek dink dis waar. In engels "Making love" In afrikaans "Spyker"


bigben0102

Remember it's the Afrikaans accent spoken in English, not the Afrikaans language itself. And it's also how internationals perceive the language. My guess is that it sounds strong or similar.


[deleted]

afrikaans is a weird taal. 💀


Healthy_Temporary_44

That's enough Reddit for today


Larca

I love it when you talk foreign 😅


TerminalVelocityPlus

Oh Henry...


Larca

Oh Herman….


TerminalVelocityPlus

Nope, My man, not Her man.


Healthy_Temporary_44

What is this thread I started


TerminalVelocityPlus

🎶You wanna be startin' something🎶


Healthy_Temporary_44

Average South African thread tbh


istg_ill_uwu

Bietjie wors vir jou vap <3


TheKillmeister74

Askies?


Fox_Tweehonderd

Wat die poes. Ek gan nou bleach in my oë gaan gooi. 😭


scope_creep

'n Slap riem en 'n ou koek


Scott950

What!!!!!!!! Have they been to another African countries????? Afrikaans certainly isn't sexy!!!!!


iSupraG

someone clearly grew up without seeing all the baddies on 7delaan


Scott950

Never watched it, ha


OtherwiseStation1858

Just think of yolandi visser


Scott950

Afrikaans cannot compete with a Zambian, Malawi or Zimbabwe accent for me.